agt vroue bak duisende pannekoeke

2019-06-20 06:01
=’n TOTAAL van 3 400 pannekoeke is gebak vir die Pannekoekfees wat op Despatch gehou is. Slegs agt vroue het gebak, elk met tussen twee en vyf panne op ’n slag. Vanjaar se pannekoek-beslag is gemaak met 750 eiers, 125kg meel en 37.5 liter olie. Vir die kaneelpannekoeke is 1.5kg kaneel en 40kg suiker gebruik. Die NGK Despatch-Suid bedank plaaslike sakelui, gemeentelede en die publiek vir hulle ondersteuning van die Pannekoekfees.    Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

agt vroue bak duisende pannekoeke
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.