Allerlei kamp, karavaan en 4x4 toerusting hier te kry

2018-07-05 06:00
<Eastern Cape Caravans se bekwame span (voor van links) Ivan, Eben, Sylvia, Aron en Angela. Agter staan Siya, Zonke, Bongani, Colin, Arthur en Brandon.  Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AS jy van kamp, buitelugavonture en 4x4 hou en die nuutste toerusting wil aanskaf om dié leefstyl nog lekkerder te maak is Eastern Cape Caravans met sy Campworld en Safari Centre 4x4 konsessies net die plek om ’n draai by te maak.

Boonop kan jy die advies wat jy hier kry sonder twyfel toepas, want Eben Grobler, nuwe eienaar van die gevestigde buitelug-leefstyl besigheid kén die bedryf. Dit is immers sy passie, want hy en sy gesin is ywerige buitelugmense.

Eben, voorheen vir 27 jaar verbonde aan die Nelson Mandela Metropool Brand- en Nooddienste, het Eastern Cape Caravans (wat in 1998 begin is) op 1 Julie 2017 gekoop. Dit is vir hom ’n voorreg om saam met die bekwame en ervare personeel (wat tesame 38 jaar diens het) na nuwe hoogtes te streef. Vir Eben is dié mense nie kollegas nie, maar Eastern Cape Caravans-familie.

Kliëntediens is vir Eben dié belangrikste en dit is wat Eastern Cape Caravans uniek in sy bedryf maak. Dit is die gesels, die lag, kennis en goeie praktiese raad wat maak dat jy keer op keer terugkeer na Eastern Cape Caravans.

In dié buitelug-leefstylwinkel kry jy die gevoel om nóú jou karavaan te hak of tent te pak en die pad te vat. Veral op ’n Saterdag wanneer daar heerlike koffie (gratis) in die winkel geniet kan word terwyl jy rondkyk wat alles jy nog wil kry.

Hier is nuwe en gebruike karavane; tente; allerlei toerusting vir kamp, karavane en 4x4; buitelug toerusting en hulle diens en doen herstelwerk aan karavane.

Eastern Cape Caravans is die enigste geakkrediteerde Jürgens CI agent in die Oos-Kaap. Hulle verkoop nuwe sowel as goeie kwaliteit gebruikte karavane.

As buiteluglewe jou lekkerte is, gaan maak ’n draai by Eastern Cape Caravans op die hoek van 4de Laan & Heughweg in Walmer, PE. Besigheidsure is weeksdae 08:00 - 17:00 en Saterdae 09:00 - 13:00.

  • Navrae: 041 581 4355 of 041 581 5363 of gaan loer op die webblad by www.easterncapecaravans.co.za

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/World
 

Our top picks for doggo post of the week

All the best social media shared posts about our favourite furry friends!

 

Paws

Meet the unstoppable two-legged cat taking over the interwebs!
10 foods you should NEVER feed your dog!
Pet owners are spending thousands on animal birthday parties! Here’s why…
WOOF Project: The pop-up dog adoption station
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.