Atletiekklub ‘hol rond’ en groei van krag tot krag

2016-08-11 06:00
>Hier is (van links) Helgard Potgieter (voorsitter Despatch Atletiekklub) saam met borge wat die klub ondersteun, Fanie Claassen (CCM Crane Hire), Pierre Deysel (VW Finansiêle Dienste), Paul Barnes (Despatch SuperSpar), Ronnie Jonker (Cabinets & Maintenance), Jacques Barnard (Robinson Hardware) en Yvette Jonker (sekretaresse Despatch Atletiekklub). Afwesig: Deon van der Merwe (Deon vd Merwe Property Group).                                                                      Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Lede van Despatch Atletiekklub hardloop nie net om fiks te bly nie, maar het ook die afgelope ses maande rondgehol met verskeie fondsinsamelings ten bate van dié gewilde klub.

Met fondse wat ingesamel is, sowel as die hulp van borge wat finansieël hand bygesit het, kon die klub ‘n sleepwaentjie en ’n gazebo aanskaf.

Dié toerusting word weekliks gebruik tydens die klub se wedlope as-ook tydens klubfunksies.

Die Atletiekklub hou op Saterdag, 10 September, vir die vierde agtereenvolgende jaar, hulle Despatch Superspar 10km padwedloop en Klinicare 5km pretloop.

Inskrywingsvorms sal eersdaags beskikbaar wees op Despatch en Uitenhage.

(-Heilie Combrinck)

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.