Bekende akteur kom speel gholf

2018-04-05 06:01
;Akteur David Louw is Saterdag by die LuisterFM Gholfdag wat by Uitenhage Gholfklub aangebied word.  Foto:VERSKAF

;Akteur David Louw is Saterdag by die LuisterFM Gholfdag wat by Uitenhage Gholfklub aangebied word. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Akteur David Louw, bekend vir sy rolle in Getroud met Rugby, Villa Rosa en Wolwedans in die Skemer gaan Saterdag ’n draai maak by die Uitenhage Gholfklub.

Hy is ’n gas by Luister!FM se jaarlikse gholfdag wat op Uitenhage aangebied word en die publiek is welkom om te gaan inloer by die gholfklub om David Louw te ontmoet.

Vierbal inskrywings is nog oop teen R1 000 per vierbal en besighede kan putjies of setperke borg teen R900 elk.

Vir meer inligting stuur ’n e-pos aan Jaco de Villiers by jaco@luisterfm.co.za

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.