Boekekuier saam met dominee-skrywer

2018-07-26 06:01
=Jan Vermeulen met sy boek Soen waarvoor hy ’n Sanlamprys gewen het. ’n Boekbekend-stelling waar sy twee nuutste die middelpunt van belangstelling gaan wees, word volgende Woensdag op Despatch gehou.         Foto:HEILIE COMBRINCK

=Jan Vermeulen met sy boek Soen waarvoor hy ’n Sanlamprys gewen het. ’n Boekbekend-stelling waar sy twee nuutste die middelpunt van belangstelling gaan wees, word volgende Woensdag op Despatch gehou. Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

TWEE met een klap ... dit is wat die ATKV-Jeugtak van Hoërskool Despatch beplan wanneer hulle twee van die dorp se befaamde dominee-skrywer se nuutste boeke by ’n boekekuier gaan bekendstel.

Dié boekbekendstelling/kuier waar Jan Vermeulen se twee nuutste boeke, Soen en Die Vyfde Aspoester die middelpunt van belangstelling gaan wees, word op Woensdag, 1 Augustus om 19:00 in die skoolsaal gehou.

Benewens Vermeulen se woordkuns is hy ook skilder én beeldhouer. Dié man van vele talente het nou al meer skrywerspryse gewen as die hoeveelheid boeke wat hy geskryf het.

Hy het gedebuteer met ’n grensroman, Die laaste dans (1998), toe verskyn sy trefferboek en eerste jeugroman, Geraamtes dra nie klere nie (2000), waarvoor hy ’n Sanlamprys (goud) ontvang het sowel as die MER-prys, Scheepersprys en ATKV-kinderboektoekenning.

Sy kortverhaal In Ma se Stoof is opgeneem in die kortverhaalbundel Van Spoke Gepraat. Daarna volg Asem (2016) waarvoor hy ’n Lapa eerste prys ontvang het en toe volg Soen (2017) met ’n Sanlamprys (silwer).

Vermeulen se volwasse roman, Die Vyfde Aspoester, is ’n sielkundige spanningsriller.

Mense wat die boekekuier wil bywoon is welkom.

  • Toegang is R30 per persoon en sluit ligte verversings in. Kaartjies is beskikbaar by Kosie Smit 082 875 6911 of 082 670 1686.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

And the Paws24 and Hill's winners are ...

Find out who the winners of our Paws24 pet pics and Q&a competitions are...

 

Paws

Keep your family and pets safe from rabies
5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.