Boogskietklub spog met SA kampioen

2018-10-18 06:03
=DIE Kwagga Boogskietklub se uitblinkers by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe is (van links) Janeke Grassman (HTS Daniel Pienaar) en die SA boogskietkampioen, Celesté Crouse (regs) van Hoërskool Brandwag. By die meisies is Chris Oelofse, hulle afrigter. Foto:VERSKAF

=DIE Kwagga Boogskietklub se uitblinkers by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe is (van links) Janeke Grassman (HTS Daniel Pienaar) en die SA boogskietkampioen, Celesté Crouse (regs) van Hoërskool Brandwag. By die meisies is Chris Oelofse, hulle afrigter. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

TWEE OP-skuts van die Kwagga Boogskietklub op Uitenhage het uitstekend gevaar by die onlangse Suid-Afrikaanse Boogskiet-kampioenskappe wat in Rustenburg gehou is.

’n Totaal van 685 skuts van regoor Suid-Afrika het deelge-neem.

Janeke Grassman, ‘n graad 8 leerder van HTS Daniel Pienaar, het in haar ouderdoms-kategorie ’n goue medalje in die 2D gewen. Sy het ook ’n brons-medalje gewen in die 3D algemene afdeling vir hoërskoolmeisies.

Janeke behaal haar beste telling in 2D boogskiet naamlik 286 uit 300.

Celesté Crouse, ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Brandwag het in haar ouderdoms-kategorie ’n goue medalje in 2D boogskiet gewen.

Sy behaal ook haar beste telling van 287 uit 300 in 2D.

Celesté se telling van 287/300 ewenaar die huidige OP-rekord en dit was die hoogste telling deur ‘n meisie by die SA’s behaal.

Celesté word aangewys as ’n SA boogskiet-kampioen.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.