Brandwag krieket sterk op wenpad

2019-01-31 06:22
=Daniel Smith van Brandwag het 52 lopies aangeteken in sy span se oorwinning oor Framesby. Dis Brandwag se derde agtereenvolgende oorwinning tuis, na seges oor Daniel Pienaar en Nico Malan.                                                 Foto:VERSKAF

=Daniel Smith van Brandwag het 52 lopies aangeteken in sy span se oorwinning oor Framesby. Dis Brandwag se derde agtereenvolgende oorwinning tuis, na seges oor Daniel Pienaar en Nico Malan. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoërskool Brandwag se eerste krieketspan het Saterdag ’n derde agtereenvolgende tuisoorwinning opgestapel toe hulle die Hoërskool Framesby met een paaltjie geklop het.

Framesby het eerste gekolf en was almal uit vir 167 na 45 beurte. John Olivier was Framesby se beste kolwer met 47 lopies. Ruan de Ridder het 24 aangeteken.

Vir Brandwag het Lyle Matola (3 vir 11 in 8 beurte) en De Wet Alberts (2 vir 38 in 9 beurte) met die bal uitgeblink.

Op die kolfblad het Brandwag 170 vir 8 na 43 beurte ingesamel. Daniel Smith (52) was die beste kolwer vir die tuisspan. Handré Viljoen (42) en Dano Swart (23) was ook handig met die kolf. Henrico Green (15) het die wenlopies geslaan.

Framesby se beste bouler was JP Snyman met 3 paaltjie vir 32 in 9 beurte.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.