Brandweer-broers ryg medaljes in by wêreldspele

2018-09-27 06:01
Die brandweer-broers van Uitenhage, Alton Senekal en Riaan Senekal met al hulle medaljes wat hulle by die Wêreld Brandweerspele in Suid-Korea gewen het.        Foto:VERSKAF

Die brandweer-broers van Uitenhage, Alton Senekal en Riaan Senekal met al hulle medaljes wat hulle by die Wêreld Brandweerspele in Suid-Korea gewen het. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE brandweerbroers van Uitenhage het niks minder nie as 11 medaljes gewen by vanjaar se Wêreld Brandweerspele wat in Suid-Korea gehou is.

Op pad terug na Suid-Afrika het Alton Senekal (44) vanaf die lughawe in Chungju laat weet dat hy en sy broer Riaan Senekal (47), “het ’n wonderlike tyd hier gehad! Ongelooflike gasvryheid beleef en ons het bo verwagtinge presteer!”

Riaan het 2 goud medaljes gewen (diskus en perdeskoen-gooi - dubbels), 2 silwer (hamergooi en gewigstoot) en 3 brons (perdeskoen-gooi - enkels, toutrek en kragoptel).

Alton het 3 goue medaljes gewen (muurbal - ope en meesters, perdeskoen-gooi dubbels saam met Riaan), as-ook ’n brons-medalje vir toutrek.

Dit was Alton se 4de en Riaan se 5de wêreld-brandweerspele waaraan hulle deelgeneem het. Die Senekal-broers is beide vir meer as twee dekades verbonde aan die KwaNo-buhle brandweerstasie waar hulle stasie-offisiere is. – HEILIE COMBRINCK

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.