Byna tyd vir U’hage Straatkarnaval

2018-11-15 06:02

VERSKEIE sepiesterre en gewilde sangers gaan vanjaar by die 31ste jaarlikse Uitenhage Straatkarnaval optree wat op 30 November en 1 Desember gehou word.

Die karnaval word deur die Uitenhage Rotariërklub gereël en bied geleentheid aan plaaslike nie-winsgewende instansies om fondse in te samel deur kosse of gebruiks-items te verkoop. Stalletjiehouers van oral oor die land is ook jaarliks by die fees teenwoordig.

Vrydag, 30 November gaan Suidooster-sepiesterre Eden Classens, Dean Smith, Marco September en Gntane Kusch by die fees kuier. Die gewilde Early B is die groot aantrekkingskrag van die aand se program sowel as Stef the Hypnotist, wat ook op dié aand karnavalgangers se monde gaan laat oophang met sy truuks.

Saterdag, 1 Desember is DJ Cndo, Nadia Herbst en Wicus van der Merwe van die groot name wat op die verhoog te sien gaan wees.

Ander aktiwiteite sluit in ’n reuse speelpark van Amusement for Africa, speletjies, treintjie wat deur die karnaval ry en ’n speelarea vir kinders.

  • Die karnaval word deur die Uitenhage Rotariërklub aangebied. Vir meer inligting of om stalletjies te bespreek bel Mia Smit 072 457 1181. - HEILIE COMBRINCK
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.