Cuyler Butchery vier 31 jaar

2019-09-05 06:01
BO:Cuyler Butchery glo aan kwaliteit produkte en ook om voortdurend aan te pas om te bly voorsien in dit wat die mark vra. Hier word nuwe produkte geproe tydens ’n bemarkingsdag in die slaghuis. LINKS:Leon Slabbert, eienaar van Cuyler Butchery aan die woord tydens verjaardagvieringe by die slaghuis in Uitenhage.     Foto’s:VERSKAF

BO:Cuyler Butchery glo aan kwaliteit produkte en ook om voortdurend aan te pas om te bly voorsien in dit wat die mark vra. Hier word nuwe produkte geproe tydens ’n bemarkingsdag in die slaghuis. LINKS:Leon Slabbert, eienaar van Cuyler Butchery aan die woord tydens verjaardagvieringe by die slaghuis in Uitenhage. Foto’s:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE bekroonde Cuyler Butchery by Durbanstraat 136 in Uitenhage se 31ste bestaansjaar word gevier.

Om vir meer as drie dekades met sukses in dié bedryf besigheid te doen en konstant nuwe produkte aan hul kliënte te bied, is die uitkoms van Leon Slabbert en sy familie se entrepreneursvernuf.

Leon kom uit ’n familie van slagters en het in 1988 besluit om sy eie slaghuis te begin met die koop van Cuyler Butchery. Jare se toegewydheid en dinamiese strewe na kwaliteit produkte in ’n mededingende mark het tot die Cuyler Group se stigting gelei. Vooruitgang is sinoniem met dié groep en in 2015 is die multi-miljoen Rand se nuwe slaghuis op die hoek van Durban- en Johnstraat opgerig.

In dieselfde jaar het Leon se vrou Johanita, by die besigheid aangesluit het en die biltong deli sowel as administrasie oorgeneem.

Leon se seun Levin, het in 2016 by die familiebesigheid aangesluit as bemarker en verkoopsverteenwoordiger.

Cuyler Butchery is deel van die gemeenskap en bekend vir hul omgee en goed- hartigheid om ’n verskil te help maak waar dit nodig is.

Die Slabbert-familie sê dankie aan al hulle kliënte vir hul getroue ondersteuning oor die afgelope 31 jaar.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.