Danser op pad na New York

2019-05-23 06:01
;CASEY-LYNN Barnard (16) ’n graad 11 leerder aan die Hoërskool Despatch, het by die Suid-Afrikaanse Nasionale Talent Afrika ’n string medaljes gewen vir dans, sing en toneelspel. Sy het 7 goue en 3 silwer medaljes gewen en 2 Top 10 toekennings sowel as ’n spesiale toekenning as die belowendste senior danser ontvang. Sy is ook gekies as deel van die Suid-Afrikaanse span wat van 23 Junie tot 4 Julie vanjaar in New York gaan deelneem. Dit is die 3de agtereenvolgende jaar dat Casey-Lynn in die SA span ingesluit is. Sy is ’n lid van die Leanka Laubscher School of Dance in Port Elizabeth.                Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Danser op pad na New York
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.