Despatch atlete by Windpomp Run

2019-10-03 06:00
’n Groot groep atlete van Despatch Atletiekklub het die afgelope naweek aan Die Windpomp Run (21.1km halfmarathon en 10km wedloop) buite Graaff Reinet deelgeneem. Dit is deur die Graaff-Reinet Running Club aangebied. Deelnemers is na die wegspringplek aan die bopunt van Oubergpas, sowat 400m bo die dorp vervoer. Van daaraf sak die pas vir sowat 6km styl af, waarna hardlopers die res van die roete in die Camdeboo Nasionale Park is. Die eindstreep was by die Botaniese-sportgronde. Meer as 400 drawwers het aan vanjaar se Windpomp Run deelgeneem.   Foto:RICHARD PEARCE

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Despatch atlete by Windpomp Run
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.