Despatch koor sing saam met Nadine

2019-10-03 06:01
Hier is Lynn Gouws, Hoërskool Despatch se koorafrigter met die trofeë wat die skoolkoor in die kykNET Sing in Harmonie-kompetisie gewen het.                Foto:VERSKAF

Hier is Lynn Gouws, Hoërskool Despatch se koorafrigter met die trofeë wat die skoolkoor in die kykNET Sing in Harmonie-kompetisie gewen het. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoërskool Despatch se koor het aan die kykNET Sing in Harmonie se finaal deelgeneem en is saam met Collegiate Girls High as die algehele wenners aangewys.

Hiermee het die Despatchers deurge-dring om in 2020 aan die nasionale kompetisie in Johannesburg te gaan deelneem.

Despatch se koor is ook aangewys as die wenner in die kategorie Afrikaanssprekende Koor – Beste Gewyde-lied. Een van die beoordelaars se kommentaar oor die koor se optrede was, “’n stukkie hemel is aarde toe gebring.”

Nog ’n hoogtepunt vir die koor was toe daar aangekondig is dat hulle gekies is om in Desember saam met Nadine in haar Kersfees-konsert in Port Elizabeth op te tree.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.