Despatch netbal is Oos-Kaap se beste

2019-06-20 06:01
<Hoërskool Despatch se o.16A netbalspan is die beste in die Metro sowel as in die Oos- Kaap. Hulle gaan nou aan die SA skolenetbalkampioenskappe in Boksburg deelneem. Agter van links is Seugnet Meyer, Janine Schoonraad, Anke Bekker, Nina Erasmus, Kelly Oosthuizen, Shené Visser, Loné Smit, Theresa Prince (afrigter). Voor is Sharon Dlomo, Danielle Marais en Kaylen Barnard.            fotos:VERSKAF

<Hoërskool Despatch se o.16A netbalspan is die beste in die Metro sowel as in die Oos- Kaap. Hulle gaan nou aan die SA skolenetbalkampioenskappe in Boksburg deelneem. Agter van links is Seugnet Meyer, Janine Schoonraad, Anke Bekker, Nina Erasmus, Kelly Oosthuizen, Shené Visser, Loné Smit, Theresa Prince (afrigter). Voor is Sharon Dlomo, Danielle Marais en Kaylen Barnard. fotos:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hoërskool Despatch se o.16A netbalspan is gekroon as die Oos-Kaap se kampioenspan en sal die provinsie verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse skole-netbalkampioenskappe wat van 18-21 Julie in Boksburg gehou word.

Dit volg nadat dié span, wat ook die Metro-kampioene is, in Oos-Londen kragte gemeet het met ander Oos-Kaap spanne om te bepaal watter span die beste is in die provinsie. Despatch se o.16A was die uiteindelike wenners.

Die skool se o.14A netbalspan het 2de geeïndig in die Metro asook die 2de plek behaal by die Oos-Kaap kampioenskappe. Dié span gaan ook aan die SA netbalkampioenskappe in Boksburg deelneem. Hoërskool Despatch se o.15A is ook gekroon as Metro-kampioene en hulle speel op 20 Julie om te bepaal watter span na die Kay Motsepe-toernooi gaan. Dié toernooi word van 23–25 Augustus by Hoërskool Bekker in Magaliesberg aangebied.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.