Despatch rugbyspan geloof vir aanskoulike spel

2019-07-18 06:00
=Brian Vermeulen is aangewys as die beste agterspeler van die KFC/Hoërskool Bredasdorp winter-rugbytoernooi.                   Foto:VERSKAF

=Brian Vermeulen is aangewys as die beste agterspeler van die KFC/Hoërskool Bredasdorp winter-rugbytoernooi. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AANSKOULIKE rugby, is waaraan die o.16 rugbyspan van Hoërskool Despatch geken is tydens hulle deelname aan die onlangse KFC/Hoërskool Bredasdorp se winter-rugbytoernooi.

Boonop is een van die spelers, Brian Vermeulen, aangewys as die beste agterspeler van die toernooi!

Despatch het in hulle eerste wedstryd teen ‘n omgekrapte Hoërskool Hermanus gespeel.

Nadat die halftyd-fluitjie geblaas het was die telling 10-7 in die Oos-Kapenaars se guns. In die tweede helfde het hulle die krane oopgedraai en onder moeilike en koue omstandighede die wedstryd gewen met 22-7.

Despatch is na dié vertoning aangewys as die span wat die aanskoulikste rugby gespeel het en is beloon om in die hoofwedstryd teen die gashere te speel.

Alhoewel die Bredasdorp-span fenominale teenstanders was en gewen het, was dit die Despatchers wat volgehou het met hulle aanskou-like spelpatroon.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.