Die nostalgie van stoom gevier

2015-11-19 06:00
=Die sinjaal is “groen” vir Brian Simpson en Joy om met hulle passasiers die stasie binne te kom. Dié eertydse passer en draaier het eiehandig “Joy” `n 16DA gebou. Dié lokomotiewe het eens oor die vlaktes van die binneland van die RSA met sneltreine

=Die sinjaal is “groen” vir Brian Simpson en Joy om met hulle passasiers die stasie binne te kom. Dié eertydse passer en draaier het eiehandig “Joy” `n 16DA gebou. Dié lokomotiewe het eens oor die vlaktes van die binneland van die RSA met sneltreine

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Vakmanne, stasiemeesters en Bloutreindrywers was onder die nagenoeg 130 spoorwegpensionarisse wat onlangs by die miniatuurspoorweg-gronde in Stella Londtrylaan in Port Elizabeth reünie gehou het.

Hennie van Rooyen, Trajekbestuurder by die Humewood Opleidingskollege, was die sameroeper van die geselligheid waartydens advokaat Anton Alberts terugvoer aan die aanwesiges gegee het oor hul groepaksie teen die Spoorwegpensioenfonds.

Terwyl daar tussen die braaivleisvure en kosstalletjies gekuier skerts is, was een tema onderliggend: Die nostalgie van Stoom en die Voetplaat.

“Dit was `n allesomsluitende lewe wat deur duisende mense gedeel is en wat `n menigte ambagte en nerings verteenwoordig het,” het Johann Engelbrecht gesê.

“Ervarings, prestasies, opofferings wat die eise van die ‘Railway’ gestel het, is weer gedeel, terwyl daar na die goeie ou dae met `n vlugtige droomblik in die oog verwys is.”

Nadat `n viertal miniatuur stoomlokomotiewe se drukmeters getoon het dat hulle reg is vir aksie, is hulle een vir een na die stasie geneem waar hulle voor karretjies ingespan is.

Passasiers, van die Spoorwegvriende tot lede van die publiek, oud en jonk, het hulle op die waens tuisgemaak, en die pret met dié presiesiedwergies het begin.

“Daar is gesis en gefluit, oor laste en wissels gerammel en selfs deur `n tonnel gestoom. Na `n genoeglike dag is die klein masjientjies geghries, geolie en versorg tot hulle weer op die eerste Sondag van`n volgende maand vir `n paar rondtes stoompret uitgehaal sal word,” het Engelbrecht gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.