Dis Derby Dag!

2017-06-01 06:01
Dis weer tyd vir die jaarlikse derby-dag tussen John Walton, Uitenhage Hoër, McCarthy en Gamble Straat Sekondêre Skole wat vanjaar op Saterdag 3 Junie op die Rosedale-velde plaasvind. John Walton, verlede jaar se netbalkampioene, is vanjaar die gasheer. McCarthy is die verdedigende kampioene in rugby en Uitenhage Hoërskool is die huidige sokkerkampioene. Daar sal ook vermaak vir besoekers wees met DJ T Bozz wat musiek maak en verskeie lekkernye wat te koop sal wees. Toegang voor 12-uur is R10 vir volwassenes en R5 vir skoliere. Na 12-uur betaal skoliere ook R10. Kinders onder 12 betaal R5. Toegang vir motors is R10. Die onderskeie spanne se rugby-, netbal- en sokker-kapteine is agter van links Edward Human, Alvinco Michaels, Lluwellyn Plaatjies, Reagan Rhodes, Lorenzo Mostert, Luviyo Booi, Siyabonga Made en Caden Solomon. Voor van links is Abigail Martin, Alexa Schutte, Patricia Bonaparte en Nadine Barakat.                                                                              Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die jaarlikse derby dag tussen John Walton, Uitenhage Hoër, McCarthy en Gamble Straat sekondêre skole vind plaas op Saterdag 3 Junie 2017 op die Rosedale velde. John Walton wat verlede jaar se netbal kampioene is, is vanjaar die gasheer.

McCarthy is die rugby verdedigende kampioene en Uitenhage Hoër die sokker kampioene. DJ T Bozz sal die vir die dag se vermaak sorg en daar sal ook verskeie lekkernye te koop wees.

Toegang is R10 vir volwassenes en R5 vir skoliere voor 12uur. Na 12uur betaal skoliere ook R10. Kinders onder 12 betaal R5 en motors R10.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Africa
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.