DP boogskutters blink uit by kampioenskappe

2019-08-15 06:00
BOOGSKUTTERS van HTS Daniel Pienaar, geaffilieër by die Kwaggaklub, het uitstekend gevaar by die OP-kampioenskap vir hoërskole. Die beste 76 skuts van regoor die Oos-Kaap het in Port Alfred deelgeneem. Keano Gerber (links) het ’n silwer-medalje in die 3D gewen met ’n telling van 280/300. Jankeke Grassman het met 277/300 ’n bronsmedalje gewen in 2D (Bull’s Eye). Zander Grassman (regs) het goud gewen in 2D (Bull’s Eye) met ’n uitstekende telling van 290/300 sowel as brons in 3D met ’n telling van 278/300.    Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DP boogskutters blink uit by kampioenskappe
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.