DP klop Queens: twee drieë in laaste minute

2018-03-22 06:00
=Voor van links is Julian Schoeman, Timothy van Heerden, Sachin Toring, Darrion Edwards, Lorenzo Japhta, John-Dré January en Chemondré Hannes. In die middel is Brandon Boshoff, Marinus Barnard, Xavier Myburgh, Luke van Wyk. Agter is Siya Dyibishi, Clewin Brown, Denver Jacobs, Franco Human, Stephan Snyman (kaptein), Chaldon Kapp, Riaan van Tonder, Marco Gouws, Dean Kock, Jaryd Barnard, Kudzaizhe Chingoma en Byron Fortuin.Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HTS Daniel Pienaar se eerste rugbyspan het Queens College in ‘n opwindende wedstryd by die Grenstoernooi in Oos-Londen met 36-24 gewen. Queens het met goeie hardlooprugby eerste punte aangeteken en gou die telbord op 0-12 laat staan.

Daniel Pienaar het hul ritme gekry en twee drieë voor halftyd gedruk. Queens het nog ’n keer agter die doellyn ’n draai gemaak en die halftydtelling was 12-17 in hul guns.

In die tweede helfte het DP meer balbesit gehad en twee drieë uit hul eie halfgebied gedruk (telling: 26-17). Queens het vinnig teruggeveg en dadelik, na ‘n fout van DP met die afskop, ‘n drie gedruk.

Die laaste 10 minute van die wedstryd is deur DP oorheers en met hulle spanpoging slaag hulle daarin om twee drieë aan te teken.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.