DP - oudste tegniese skool in SA vier 122ste jaar

2017-04-20 06:01

Die HTS Daniel Pienaar, die oudste tegniese skool in Suid-Afrika, vier hierdie naweek die skool se 122ste bestaansjaar.

“Die huidige personeel, leerders, talle trotse oudskoliere en ondersteuners herdenk en vier derhalwe met groot opwinding, trots en dankbaarheid elke jaar die stigting van die skool,” sê Nico Claassen, skoolhoof van HTS Daniel Pienaar.

Die DP program vir die reünienaweek is as volg:

Vrydagoggend, 21 April, word ’n huldig-ingsbyeenkoms ter ere van die stigters om 10:00 in die skoolsaal gehou.

Die hoofseun van 1993, Jean Thirion, nou direkteur en aanlegbestuurder van Tenneco PE, tree op as die gasspreker.

Vrydagaand om 18:30 word die Oudskoliere Kuieraand in die skoolsaal gehou en alle oudleerders, ouers en ondersteuners en hulle gades of metgeselle is welkom.

Kaartjies is R160 per persoon en sluit ‘n steakbraai met heerlike bykosse in.

Saterdag, 22 April gaan rugby- en netbalspanne van DP kragte meet teen Hoërskool Framesby.

Die rugbywedstryde vanaf o.14 tot o.19 begin om 08:00. Die 1ste span draf om 12:30 op vir hulle wedstryd. Die netbalwedstryde begin 09:00.

’n Kermis word om die A-rugbyveld gehou. Die middag na die hoofwedstryd sal die klubhuis oop wees en kan daar na Superrugby wedstryde op die grootskerm gekyk word. Vure sal aangesteek word en braaipakke sal te koop wees.

  • Die skool is in 1895 gestig deur ds. Daniel Pienaar, toe hy predikant by die NG Kerk Uitenhage Moeder-gemeente was. Die doel was om vir jong seuns tegniese vaardighede aan te leer sodat hulle selfonderhoudend kon wees en ‘n produktiewe bydrae tot die samelewing kon maak. Presies waaraan daar tans ’n te-kort in die Suid-Afikaanse arbeidsmark.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.