DP se bakgat boogskut

2019-10-10 06:00
Zander Grassman van HTS Daniel Pienaar het tydens die SA Boogskietkampioenskappe in Witbank ’n silwermedalje gewen. Hy het in die 2D kolskoot vir matriekseuns ’n uitstekende telling van 292/300 geskiet. Dit is sy persoonlike beste en daarmee ewenaar hy die DP sowel as Kwagga Boogskietklub se rekord. Zander beoog om ’n boogskiet-instrukteurskursus te voltooi om met afrigting te help. Sy ander mikpunt is om kurfboogskiet, die oudste boogvorm wat tydens die Olimpiese en Paralimpiese Spele gebruik word, te bemeester.            Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DP se bakgat boogskut
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.