‘Drake’ hou Sportfees

2019-02-28 06:00
=Hoërskool Despatch se 70ste bestaansjaar word gevier met onder andere ’n Sportfees op 8 en 9 Maart. Reg vir dié aksie is (agter van links) Kaylee Meyer, Damian Swart, skoolhoof Colin Bartle, Donze Landman en Drakie, die skool se gelukbringer. Voor is Ishke Bezuidenhout en Megan Vosloo.                                                        Foto:VERSKAF

=Hoërskool Despatch se 70ste bestaansjaar word gevier met onder andere ’n Sportfees op 8 en 9 Maart. Reg vir dié aksie is (agter van links) Kaylee Meyer, Damian Swart, skoolhoof Colin Bartle, Donze Landman en Drakie, die skool se gelukbringer. Voor is Ishke Bezuidenhout en Megan Vosloo. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoërskool Despatch se 70ste bestaansjaar word vanjaar gevier en as deel daarvan word die skool se jaarlikse Sportfees op 8 en 9 Maart aangebied.

Dit is vanjaar die skool se 21ste Sportfees en wat nog meer glans aan die geleentheid gaan verleen is dat van die rugbywedstryde vir die eerste keer onder spreiligte gaan plaasvind.

Vrydag, 8 Maart se hoofwedstryd tussen Hoërskool Despatch en Hoërskool Cradock skop om 19:45 af. Saterdag, 9 Maart se hoofwedstryd tussen Hoërskool Despatch en Hoërskool Volkskool is om 17:45.

Vanjaar ding 32 skole mee. Daar is 49 rugbywedstryde, 78 netbalwedstryde en 42 wedstryde op die hokkievelde.

Dit is die vierde jaar wat die Sportfees by die skool se eie sportgronde aangebied word en die Drake is slaggereed om al die besoekende spanne te ontvang.

Die nagenoeg 7 000 mense wat die Sportfees bywoon, kan uitsien na ‘n professionele, geoliede aanbieding wat nie sal teleurstel nie.

First Choice en Despatch Superspar is die hoofborge van Hoërskool Despatch se 21ste Sportfees ter viering van die skool se 70ste bestaansjaar.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.