‘Drakies’ vier 70ste jaar met gholfdag

2019-06-06 06:01
<Hoërskool Despatch se jaarlikse gholfdag word Saterdag gehou en vanjaar is Blou Ballon die borg. Hier is (van links) JJ van Niekerk van Blou Ballon by Colin Bartle (Hoërskool Despatch skoolhoof) en Lee-Ann Snyman (organiseerder).             Foto:ANTONETTE ENGELBRECHT

<Hoërskool Despatch se jaarlikse gholfdag word Saterdag gehou en vanjaar is Blou Ballon die borg. Hier is (van links) JJ van Niekerk van Blou Ballon by Colin Bartle (Hoërskool Despatch skoolhoof) en Lee-Ann Snyman (organiseerder). Foto:ANTONETTE ENGELBRECHT

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n GHOLFDAG word Saterdag aangebied ter viering van Hoërskool Despatch se 70ste bestaansjaar.

Dié jaarlikse gholfdag se hoofborg vanjaar is die Blou Ballon-restaurant.

Concorde Bakkery, DKT Enginering en Coega Dairy het ook ruim bygedra om hierdie 24ste gholfdag na ‘n hoër vlak as die vorige opedae te neem.

Volgens die skoolhoof van Hoërskool Despatch, Colin Bartle, kan spelers na ‘n goedbeplande, professionele gholfdag uitsien.

“Die pryse is uitstekend, danksy ‘n wonderlike oop hand van tientalle borge, ouers en vriende.

“Met ‘n baan en setperke wat in ‘n goeie toestand is, kan daar na groot tellings uitgesien word,” sê Bartle.

“Ons vertrou dat die weer sal saamspeel, maar wat ookal die geval mag wees, daar word uitgesien na ‘n geseënde dag.”

Hoërskool Despatch bedank graag al die borge, ondersteuners en vriende van die skool vir hul ondersteuning.

Groot waardering word uitgespreek aan die besigheidseienaars van veral Despatch en Uitenhage vir hulle ruim ondersteuning.

“Dankie ook aan almal wat die ‘natputjies’ beman om die dag vir die gholfers nog lekkerder te maak,” sê Bartle.

Die gholfdag word Saterdag, 8 Junie gehou op die Uitenhage Gholfbaan.

  • Vir enige verdere inligting kontak die skool by 041 933 5104.
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.