Ekstreem 4x4 gaan die klippe laat spat by Wildsfees

2016-06-16 06:00
<Karel Spangenberg en Antonie Swart in Chaos, ’n multi-funksionele 4x4 klim-en-klouter voertuig wat by die Wildsfees in aksie gesien kan word.                 Foto: HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Een van die opwindende attraksies by vanjaar se Spar Kirkwood Wildsfees is die Algoa Steel Extreme 4x4 kompetisie wat Saterdag, 25 Junie gehou word.

Lede van die Eastern Cape 4x4 Challege Club en ander deelnemers wat kwalifiseer sal mekaar die stryd aansê tussen al die, soms byna onmoontlike hindernisse.

Daar is ses verskillende klasse van voertuie in die kompetisie en elke klas moet tien hindernisse voltooi.

Dié senutergende aksie sorg jaarliks vir ’n groot toeskouerstal. Toegang tot vanjaar se ekstreem 4x4-kompetisie is R40 vir volwassenes en R15 vir skoliere. Vir die kleinspan sal daar ‘n dagsorgstalletjie wees waar hulle op ’n springkasteel en met ander speelaktiwiteite besig gehou kan word.

Vir veiligheidsdoeleindes sal die polisie ook teenwoordig wees om patroleerwerk te doen. Die aksie begin Saterdag, 25 Junie om 09:00 en duur tot 16:30.

  • Vir meer inligting kontak Antonie Swart by 083 240 5579 of Karel Spangenberg by 082 827 7922.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.