Fietsry-marathon vir Jayde se 32ste

2017-11-16 06:00
Die vermoorde Jayde Panayiotou.Foto: Argief

Die vermoorde Jayde Panayiotou.Foto: Argief

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Wat die vermoorde Jayde Pana­yiotou se 32ste verjaardag op 22 November sou wees, sal met ’n 24-uur-fietsrymarathon deur inwoners van Uitenhage gevier word.

“Ons is bly die uitspraak is gelewer en dat Jayde se verjaardag vanjaar met die stukkie goeie nuus gevier kan word,” sê Johan Oosthuizen van Fuel on Wheels en die organiseerder van die fietsmarathon.

Oosthuizen, wat vroeër vanjaar 1 700 km op ’n fiets afgelê het deur ses dae lank dieselfde roete in Uitenhage 408 keer te ry en sodoende bykans R40 000 vir liefdadigheid losgetrap het, hoop om iets soortgelyk vir Jayde se verjaardag te doen.

“Jayde se storie het my en die hele gemeenskap geruk. Sy was baie lief vir diere en sy het baie tyd bestee om honde in die townships uit haar eie sak te voer.

“Wat is beter as om haar verjaardag te vier deur haar geesdrif om diere te versorg voort te sit?” het Oosthuizen gesê.

Die marathon begin op 21 November om 18:00 by Aalwynrylaan 49 en eindig 24 uur later op Jayde se verjaardag.

Hy nooi alle belangstellendes uit om saam fiets te trap. Elke deelnemer en besoeker word gevra om ’n blikkie nie-bederfbare kos of R10 saam te bring, wat ná die marathon aan die plaaslike DBV geskenk sal word.

  • “Dit sal ’n respekvolle rit wees om Jayde te eer, en daarom het ons besluit om die marathon Let’s Live for Jayde te noem.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

Keep your family and pets safe from rabies

The recent outbreak of rabies in South Africa has brought to light how terrible this disease is and how as pet parents we need to be vigilant to keep our families safe.

 

Paws

5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
How to clean your dog’s eyes
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.