Gewilde Elandré sing op ‘tuisdorp’

2018-01-18 06:00
;Elandre Schwartz, een van Suid-Afrika se mees in-aanvraag jong sangers vir lewendige optredes, is eersdaags op sy tuisdorp Despatch te hoor.          Foto:VERSKAF

;Elandre Schwartz, een van Suid-Afrika se mees in-aanvraag jong sangers vir lewendige optredes, is eersdaags op sy tuisdorp Despatch te hoor. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Elandré Schwartz se bariton-stem het ’n eiesoortige rykheid en diepte waarmee hy met die grootste gemak pop, rock, country én alternatiewe lirieke meesterlik sing.

Daarom is hy tans een van Suid-Afrika se mees in-aanvraag jong kunstenaars vir lewendige optredes.

Despatch is die plek wat hy noem as hy van “huistoe” praat. En dié 21-jarige sangsensasie om eersdaags “huistoe” waar hy in sy Alma Mater se skoolsaal gaan optree op 24 Februarie om 19:00.

Dit was met sy verwerking van Josh Turner se “My Man” op You Tube, wat Elandré onmiddellik kitsroem geniet het. Toe kom sy manier van Bruce Springsteen se “Tougher Than The Rest”. Hoendervleis-aangrypend-mooi. So-ook is Elandré se “Stilte voor die Storm” ’n Afrikaanse lied wat die hartsnare diep raak.

Sy lank-verwagte debuut-album met die titel “Kleindorp-dromer” is na maande van harde werk, nou landwyd op musiekwinkels se rakke beskikbaar.

“Hierdie is gróót. Dis ’n droom wat ek al baie lank droom,” sê Elandré.

“Nou is dit vir my ’n surrealistiese ervaring. Amper asof my hart en brein dit nie als op een slag kan inneem nie.

“Ek is innig dankbaar vir elkeen wat ’n rol gespeel het om my op hierdie koers te bring. Ek dra die album aan elkeen van hulle op. Bowenal, aan die Een waarsonder nie een van ons sou kon doen wat ons doen nie. Soos die lirieke van die laaste snit op die album sê, Onthou jou lig en Wie se kind jy is.”

Die album het 13 snitte in Afrikaans en Engels en bring die gevoel van ’n vrygees. Dit is patrioties, selfondersoekend, poëties en romanties. Op dié album word die ritmes aangedraai in “Afrikaans sal bly”, “Honderd duisend maal” en “Plek sonder naam”. Daar is ook rustiger snitte, country en ’n goeie dosis rock op sy debuut album.

  • Elandré is op 24 Februarie om 19:00 te sien in Hoërskool Despatch se skoolsaal. Kaartjies is R100/R80 vir bespreekte plekke en R50 vir onbespreekte plekke. Kaartjies en besprekings is by Klinicare Despatch. Vir meer inligting bel Kosie Smit by 082 875 6911.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

And the Paws24 and Hill's winners are ...

Find out who the winners of our Paws24 pet pics and Q&a competitions are...

 

Paws

Keep your family and pets safe from rabies
5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.