Gooi ou elektroniese items híér weg

2016-06-02 06:00
=Sowat 2 ton elektroniese-afval is tydens die vorige E-afvaldag ingesamel. Die volgende E-afvaldag word op Saterdag, 18 Junie by Albertyn se sportveld oorkant die Uitenhage-spoorwegstasie gehou.                                      Foto: VERSKAF

=Sowat 2 ton elektroniese-afval is tydens die vorige E-afvaldag ingesamel. Die volgende E-afvaldag word op Saterdag, 18 Junie by Albertyn se sportveld oorkant die Uitenhage-spoorwegstasie gehou. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die gesegde van die “een se dood is die ander se brood” geld selfs in hierdie e-era propvol i-items.

Dit is ’n frustrasie met uitgediende en onbruikbare elektroniese toerusting wat stof opgaar in kaste en motorhuise. Wat doen ’n mens met die goed?

“Dié items beskik oor heelwat bruikbare materiaal wat herwin kan word. Daarom word e-afval dae gehou waar die publiek ontslae kan raak van hierdie items,” sê Melinda Labuscagne van Instituut vir Afvalbeheer.

“Die drie e-afval dae wat by Laerskool Albertyn gehou is, was goed ondersteun deur die gemeenskap van Uitenhage en Despatch. ‘n Totaal van 2 ton elektriese materiaal is ontvang.”

Items wat ingegee word sluit die volgende in:

. selfone & selfoonbatterylaaiers

. DVD/CD spelers & dekodeerders,

. rekenaarskerms

. strykysters, ketels, broodroosters en

. drukkers

Die bruikbare materiaal wat uit hierdie items herwin word sluit in: koper, aluminium, staal en elektronies borde en kabels.

E-afval by Albertyn-sportveld

Saterdag, 18 Junie vanaf 09:00 tot 13:00 kan die publiek weer van al hulle onbruikbare elektroniese toerusting op ‘n veilige manier ontslae raak.

Die E-afvaldag word weer op die sportveld tussen Laerskool Albertyn en die Uitenhage-stasie gehou.

Die daaropvolgende E-afvaldag word Saterdag, 10 September gehou. Die publiek word uitgenooi om hul elektroniese afval op dié dae af te gee wat aangebied word deur die Instituut vir Afvalbeheer in samewerking met Laerskool Albertyn.

  • Vir meer inligting oor wat E-afval behels bel Brandt Kritzinger by 072 248 8684.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.