‘Graaffies’ onderwyskollege hou vanjaar groot reünie

2018-07-05 06:00

Die voormalige Onderwyserskollege Graaff-Reinet, ook genoem “Graaffies” hou vanjaar op 5, 6 en 7 Oktober ‘n groot reünie by die Botaniese Tuine op Graaff-Reinet.

“Hierdie een sal vir seker die grootste en dalk een van die laaste reünies wees want die jongste van dié oudstudente is al in hul middel en laat 50’s,” sê Anton van Rensburg, voorsitter van die Graaffies reünie-reëlings-komitee.

“Daar is in 2012 en 2016 twee groot reünies gehou, maar omdat van die oudstudente en –dosente nou vinnig oud word, het ons besluit om vanjaar in plaas van 2020 ’n reünie te hou.”

Tydens die 2016 reünie het die groep die ou kollegeperseel besoek. Hulle het vanjaar wéér toestemming gekry om daar te gaan rondloop en herinneringe en staaltjies te deel.

Die onderwyskollege het ’n ryk geskiede-nis en die ou gebou is amptelik op 2 November 1903 deur die destydse superintendent-generaal van onderwys van die ou Kaapkolonie geopen. Die gebou is tot 1922 deur die huidige Volkskool gebruik.

In 1924 het die Onderwyserskollege Graaff-Reinet sy deure vir onderwysopleiding geopen. Die laaste dagstudente het hul opleiding in 1986 voltooi. Hierna is die kollege se naam na Graaff-Reinet Kollege vir Voortgesette Opleiding verander waar daar toe indiensopleiding aangebied is.

In 1990 sluit die kollege sy bedrywighede. Sedertdien gebruik die SAPD dit as ‘n polisieakademie.

  • Vir meer inligting oor die reünie bel vir Anton van Rensburg by 084 511 1012 of e-pos antonrv@mweb.co.za. – HEILIE COMBRINCK

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

How your dog can tell what you’re feeling

Researchers have found a specific area in a dog’s brain that recognises human faces – a finding that may help to explain why dogs are so sensitive to human social cues.

 

Paws

Share your 67 minutes with animals in need this Mandela Day
Kevin Anderson’s dog is winning at Instagram!
Kim Kardashian-West buys fake testicles to boost her dog’s self-esteem
10 tips on exercising your dog
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.