Greylings

2019-09-26 06:01
Die Greylings van Greylingstraat op Despatch woon al 42 jaar in dié straat. Toe hulle daar ingetrek het was dit nog “wild en woes” met hase en bokkies wat daar rongeloop het. Barend (85) en Mien (83) Greyling was op 17 September 64 jaar getroud. Die egpaar het drie kinders en ses kleinkinders. Hulle sê hul resep vir ’n gelukkige huwelik is “genade, geloof, hoop en baie liefde, of in gewone Afrikaans, uithou aanhou en bekhou.”                                           foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Greylings
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.