Groot pret wag by viertrekplaas

2019-02-07 06:00

IN die Elandsriviervallei het die plaas The Meadows bekendheid verwerf vir die viertrek-aksiebelaaide dae wat daar aangebied word.

Die eienaars Donovan en Sunelle Whitehead, het reeds ’n paar datums van uitdagings vir die jaar.

Op 18 Mei word die The Meadows 4x4 & Skietdag gehou. Daar is 5 skietpunte (ysterteikens) waarna jy met jou eie geweer skiet. Spanne ry saam in ’n 4x4 voertuig om by die skietpunte uit te kom. Op 15 Junie word die HTS Daniel Pienaar/The Meadows 4x4 Dag gehou. Dit dien as fondsinsameling vir die skool se veldwedrenklub. Die The Meadows Familie 4x4 Dag op 2 November gehou.

“Ons probeer werklik om dit n dag te maak vir die hele familie,” sê Sunelle Whitehead.

Volgens Donovan kry hulle regdeur die jaar baie 4x4 vriende wat by The Meadows aankom vir veldry-avontuur.

  • Vir meer inligting bel Donovan of Sunelle by 082 458 9699 of 082 458 9580.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.