Groot rugby kragmeting

2018-05-03 06:02
=Die twee trotse kapteins wat hulle spanne gaan lei, is Daniel Pienaar se flank Stephan Snyman (links) en Brandwag se vleuel Fergus Matola.                     Foto:KARIN PIENAAR

=Die twee trotse kapteins wat hulle spanne gaan lei, is Daniel Pienaar se flank Stephan Snyman (links) en Brandwag se vleuel Fergus Matola. Foto:KARIN PIENAAR

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar is Saterdag die gasheer vir die jaarlikse FNB Classic Clash tussen Daniel Pienaar en Hoërskool Brandwag.

Dié rugbywedstryd op Uitenhage lok gewoonlik groot belangstelling en word deur duisende toeskouers bygewoon. Vanjaar word die wedstryd regstreeks op SuperSport uitgesaai, wat vir nog meer opwinding sal sorg. Albei skole se leerders sal hul spanne luidkeels vanaf die pawiljoene aanmoedig.

Die afskop is omstreeks 12:10.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.