Groot sportfees op Despatch gehou

2018-03-22 06:01
<Shaylene de Jager (netbal), skoolhoof Colin Bartle, Mari Viljoen (hokkie) en Zander Terblanché (rugby) is reg vir die naweek se Sportfees wat reed môre-oggend afskop.      Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hoërskool Despatch se 20ste Sportfees word hierdie naweek gehou en vanjaar gaan 24 skole meeding op die rugbyvelde, 23 skole op die netbalbane en 10 skole op die hokkie-velde. Dit is die derde jaar wat die Sportfees by die skool se eie gronde aangebied word en die Drakies is slaggereed om al die besoekende spanne te ontvang. Vrydag se hoof rugbywedstryd, Hoërskool Despatch vs Middelburg, skop 17:00 af en Saterdag se hoofwedstryd is om 17:30 tussen Hoërskool Despatch en Burgersdorp.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.