Handhaaf hou kleurpret!

2019-10-17 06:02
AL die kleure van die reënboog gaan Saterdag tydens Laerskool Handhaaf se Colour Run oor deelnemers gestrooi word. Daar is ’n 5km wedloop wat om 08:00 begin en ’n 2km wedloop om 09:30, spesiaal vir die kleinspan en kinders tot en met graad 3. Laatregistrasies is Saterdag om 07:00 en deelname is R40 per persoon. Daar sal gelukkige trekkings wees en verskeie stalletjies. Hier is ’n paar Handhawers wat uitsien na dié kleurvolle pret (van links) Cay-Leigh Arends, Charissa du Plessis, Wiehan Maree, El-sandro Bruintjies, Rémy Hymans en Mikayla Blignaut.    Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Handhaaf hou kleurpret!
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.