Help herwin met ‘somerseisoenskrop’

2016-09-01 06:00
=Van die items wat tydens die vorige The Waste Trade Company herwinningsdag by Laerskool Albertyn afgegee is.   Foto: VERSKAF

=Van die items wat tydens die vorige The Waste Trade Company herwinningsdag by Laerskool Albertyn afgegee is. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die “somerseisoenskrop” is in die lug en ’n mens kry lus om ontslae te raak van items wat ongebruik in die huis of motorhuis rondstaan.

As dié gier jou pak is die nasionale skoonmaak en herwinningsweek, wat van 12 to 17 September gehou word, net betyds om ontslae te raak van onnodige goed wat herwinbaar is.

“Die Instituut vir Avalbeheer kry baie na-vrae uit die Uitenhage en Despatch gemeenskappe oor herwinning,” sê Melinda Labuscagne van The Waste Trade Company.

Daar is ook ‘n behoefte na plekke waar die publiek items wat herwin kan word kan aflaai. Laerskool Albertyn is al vir ‘n paar jaar deel van The Waste Trade Company se skole-herwinningsprogram.

“Die personeel en leerders is baie positief ingestel op herwinning en bewaring van ons natuurlike hulpbronne,” sê Labuscagne.

Albertyn het in die verlede ’n 2de prys sowel as twee 3de plekke behaal in die kwartaalikse kompetisie wat deel vorm van die herwinningsprogram.

Die Instituut vir Afvalbeheer span hierdie jaar weer saam met Albertyn om die Nasionale Skoonmaak en Herwinningsweek te vier deur ‘n skoonmaaksessie in die buurt rondom die skool te hou.

Dieselfde dag, Saterdag, 10 September (08:00-12:00), sal die publiek kans kry om elektroniese herwinbare items by die Albertyn se skoolsaal in Van der Stellaan af te laai.

Items vir herwinning sluit in:

• Wit papier • Koerantpapier • Gemengde papier (advertensieblaaie en tydskrifte) • Karton • Plastiek bottels (PET, sjampoo)

Die publiek word versoek om alle herwinning vooraf in hierdie kategorie te sorteer en in die gemerkte houers te plaas.

Daar is ook geleentheid vir die publiek om van onbruikbare elektroniese items ontslae te raak deur dit na die herwinningsdag te bring.

Hieronder is ’n lys van al die elektro-niese items wat herwin kan word:

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Sport
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Hip Cape Town bars to discover this summer
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.