Hier kom ’n ding ... ’n vinnige ding

2017-11-02 06:01

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Opgewondenheid is groot oor die aan-kondiging by HTS Daniel Pienaar dat ’n ope kaskarresies terugkeer na Uitenhage!

“HTS Daniel Pienaar het besluit om so ’n bietjie nostalgie terug te bring na waar dit hoort. Sommige van die ouer mense sal die jare onthou toe Uitenhage bekend was vir sy kaskarresies,” sê Gerrit Rautenbach, ’n organiseerder van die Gravity Down kaskarresies.

Dit gaan wéér gebeur! Hierdie keer gaan dit ’n groot storie wees met verskeie borge wat reeds hulle betrokkenheid bevestig het.

“Besighede sal die kans gebied word om ’n pakket te koop en spanne in te skryf. Die kategorieë is vir laerskool-deelnemers, hoërskool en ope-kategorieë.

Die kaskarresies sal op 24 Februarie 2018 in Daniel Pienaarweg, wat ’n lekker afdraende is, gehou word.

“Die idee is om ’n dag van gesonde pret vir die hele gesin te hê. Daar sal verskillende kategorieë wees en hope trofees en pryse.

“Daar sal vir seker mooi, snaakse, vinnige en ook stadige karre wees.

“Ons werk nog aan die finale kaskar-spesifikasies. Definitief is funksionele remme en ’n stuurstelsel bo aan die lys. Dan goed soos ’n valhelm, beskermende klere en skoene, 4 wiele en nog ’n klomp goed. Hout en metaal sal aanvaar word en natuurlik geen glas nie,” sê Rautenbach.

  • Belangstellendes kan nou al vir Erika Niemand by HTS Daniel Pienaar bel by 041 922 9990. (-HEILIE COMBRINCK)

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

5 scientific benefits of owning a cat

According to science, just the act of watching cats itself can bring about positive emotions – so it comes as no surprise then, that owning a cat has a number of benefits.

 

Paws

Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
How to clean your dog’s eyes
This special pooch inspired his brother to learn to stand again
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.