Honde kan saamstap by Winterfees pretloop

2018-06-07 06:01
=’n Pretloop met (of sonder) honde word Saterdag op Despatch aangebied by Laerskool Frans Conradie se sportgronde. Colby gaan beslis saam met Melinda en Hennie Pienaar deelneem aan dié stap wat om 08:00 begin. Dit is deel van NGK Despatch Dagbreek se jaarlikse Winterfees.               Foto:HEILIE COMBRINCK

=’n Pretloop met (of sonder) honde word Saterdag op Despatch aangebied by Laerskool Frans Conradie se sportgronde. Colby gaan beslis saam met Melinda en Hennie Pienaar deelneem aan dié stap wat om 08:00 begin. Dit is deel van NGK Despatch Dagbreek se jaarlikse Winterfees. Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DESPATCH se jaarlikse Winterfees word Saterdag deur NGK Dagbreek by die sportterrein van Laerskool Frans Conradie aangebied.

’n Pretloop begin om 08:00 en deelnemers is welkom om hulle honde, aan leibande, saam te bring om die vroegdagstap te geniet. Almal wat die roete voltooi sal medaljes ontvang en daar is gelukkige trekkings om 10:00.

Inskrywings is R20 per persoon, R5 per hond en R40 vir ’n gesin van 4 mense.

Inskrywingsvorms is beskikbaar by Despatch Superspar, Despatch Spinning Gym of by die kerkkantoor. Inskrywings kan ook Saterdag vanaf 07:00 by die sportterrein gedoen word. Die pretloop word geborg deur Klinicare Despatch, Panarottis, Despatch Superspar en Manor Heights Kafee.

’n Verskeidenheid verversings soos jaffels, pannekoek, pizza en worsrolle sal by die terrein te koop wees.

  • Vir meer inligting bel ds. Chris van der Westhuizen by 041 933 4573 of Valerie Veldtman 041 933 1700. – HEILIE COMBRINCK

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.