Hoop vir Despatch-skool se waterkrisis

2018-02-08 06:01
=Davene de Vos, departementshoof by die Despatch Primary School, wys een van die watertenks wat deur die munisipaliteit aan die skool geleen word, maar nog nie gekoppel is nie.

=Davene de Vos, departementshoof by die Despatch Primary School, wys een van die watertenks wat deur die munisipaliteit aan die skool geleen word, maar nog nie gekoppel is nie.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Vervolg vanaf bl.1

Water word in emmers gehou om toilette te probeer spoel en leerlinge was hul hande in bakkies water.

Ondanks verskeie versoeke om hulp aan die munisipaliteit, is watertoevoer ’n voortdurende probleem.

Volgens Francois Greyling, DA-raadslid vir die buur-gebied, is die munisipaliteit bewus van die probleem.

“Daar is maar groot probleme, maar dit kry aandag.

“Hulle (die skool) sit heelbo op ’n kruin langs die reservoir. As daar enigsins waterprobleme is, of dit word afgesny, is daardie kruintjie alewig sonder water, dit is nou maar ’n pes en ’n pyn.”

Hy sê watertenks is vir eers aan die skool geskenk en waterskenkings sal volg.

’n Nuwe waterpomp, wat die watertoevoer na die skool sal versterk, is ook bestel, sê Greyling.

Jacobs sê afgevaardigdes van die metro het Dinsdag die skool besoek en hulle het genoem dat ’n nuwe pompstasie-aanleg sal volg.

“Ons is baie dankbaar vir die hulp wat ons nou ontvang. Die probleem is egter dat dit nog tussen drie en vier maande kan neem om te voltooi. In die tussentyd duur die waterprobleem voort.

Masixolo Zinto, burgemeesterskomiteelid vir infrastruktuur, ingenieurswese, elektrisiteit en energie, was nie onmiddellik vir kommentaar beskikbaar nie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.