HTS Daniel Pienaar se Tiere hou reünie

2019-04-11 06:01
=HTS Daniel Pienaar se klas van 1969 hou hierdie naweek hul 50-jaar reünie. Voor van links is Hein du Preez, Mias Fourie, Mnr. Van Rensburg (onderhoof), Arthur Zehmke (hoofseun), mnr. Elmo Wilken (skoolhoof), Fanie Groenewald, Mnr. Helm (onderhoof), Brian Bezuidenhout en Pierre Bouwer. Tweede ry: Deon van Niekerk, Martiens Wilken, Bennie Verster, Johannes Janse van Rensburg, Gerrit Coetzee, Tommie Bakker, Johan Human, Alvin Heuer. Derde ry: Baartjies Ferreira, Ermano Talocchino, Neels Schellingerhout, Nico Schoeman, Dennis Strydom, Andries van Heerden, André Senekal. Agter: Ernest Dyer, Jannie van Niekerk, Johan Oosthuizen en Roy Adams.                       Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HTS Daniel Pienaar, die oudste (124 jaar) én een van die bekendste tegniese skole in die onderwyslandskap van Suid-Afrika, hou eers-komende naweek reünie.

As deel van die Tiere se saamtrek sal die klas van 1969 hulle 50-jaar reünie hou met Ernest Dyer alias “Paai” aan die organiseer van sake. Hy is ook die stigter van die DP Old Boys Union.

Volgens Dyer het die DP-klas van ‘69 uit 24 leerlinge bestaan. Vier van dié oud-Tiere is oorlede en Nico Schoeman en Johannes Janssen van Rensburg alias “Goggles” kan nie opgespoor word nie.

50-Jaar reünie kuieraand

Vir môre word alle oud-Tiere genooi na ’n stigtersdagbyeenkoms die oggend en ’n manne-kuier en steakbraai die aand by die skoolsaal. Terrence Ellis is die gaskunstenaar en kaartjies is R150/persoon.

Saterdag, word rugbywedstryde teen Hoërskool Framesby gespeel waarna ’n braai vir alle oud-Tiere by die Tiere Klubhuis gehou word.

Die 50-jaar reüniegroep het Saterdagaand hulle eie aansitete (R120/person) by die Uitenhage Gholfklub. Pierre van der Westhuizen is die gaskunstenaar. Die jaargroepe wat tussen 1947 en 1954 by DP gematrikuleer het word ook uitgenooi na dié geselligheid.

Sondag, 14 April word ’n spesiale diens gehou deur ds. Fanie Groenewald, wat ook in die klas van ‘69 was.

Verblyf sal in die koshuise beskikbaar wees teen R80/persoon (bed & ontbyt).

  • Vir inligting oor die 50-jaar reünie bel Ernest Dyer 083 468 0932; vir inligting oor die algemene DP reünie bel 041 922 9990.
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.