Inligtingsdag, ete vir bejaardes

2019-12-19 06:00

DIE Uitenhage polisie gaan in Februarie 2020 ’n inligtingsdag en ete vir bejaarde inwoners aanbied, wat meer wil weet oor hul regte as ouer persone sowel as hoe om nie ’n slagoffer van misdaad te word nie.

Alle bejaarde inwoners (70-jaar en ouer) van Uitenhage is welkom om dié funksie by te woon, maar bevestiging van bywoning moet so spoedig moontlik geskied.

’n Datum en die plek waar die funksie aangebied word sal vroeg volgende jaar be-kendgemaak word.

  • Vir bevestiging van bywoning of vir meer inligting oor die inligtingsdag bel a.o. Werner Arndt by 079 514 6342
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.