Innes hou héél eerste gholfdag

2019-10-10 06:01
Die Laerskool Innes hou Saterdag hul eerste gholfdag ooit! Vir dié debuut-sportgeleentheid om geld vir die skool in te samel, is daar goeie pryse vir gholfspelers op die spel. Hier is Minette Olivier (links), ’n studente-onderwyser by Innes, saam met Koos Britz, skoolhoof van die laerskool. Minette was voorheen onder die top 10 meisies-, sowel as vroue-gholfspelers in Suid-Afrika. Die gholfdag word by Uitenhage-gholfklub aangebied en vir inskrywings bel die klub by 041 966 1868 of vir meer inligting bel Minette by 073 198 6258.                                  Foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Innes hou héél eerste gholfdag
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.