Innes se rugbytrots

2019-10-10 06:01
Rugbyspelers van Laerskool Innes het die afgelope seisoen uitgeblink op die veld. Vyf spelers is onderskeidelik gekies vir spogspanne. Hier is (voor van links) Marco Lamont (OP o.12 Jumbospan) en Androcles Adams (OP o.13 Cravenweekspan en OP o.13 7s-span). Agter is Ethan Fraser, Bazukile Latile en Asange Mseleni wat gekies is vir die Uitenhage Primêre Skole Rugbyunie se o.13-span.                                               Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Innes se rugbytrots
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.