Isuzu-bakkie: Vier al 40 jaar in SA

2018-07-19 06:01
Vier verskillende generasies Isuzu-bakkies langs mekaar by ’n geleentheid in Vredendal, Wes-Kaap.Foto: ISUZU

Vier verskillende generasies Isuzu-bakkies langs mekaar by ’n geleentheid in Vredendal, Wes-Kaap.Foto: ISUZU

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Die Isuzu-bakkie, ’n kanniedood op talle plase en plattelandse paaie, vier vanjaar sy 40ste verjaardag in Suid-Afri-ka.

Plaaslike produksie van die Japanese bakkie is in 1978 by General Motors se fabriek in Kempstonweg in Port Elizabeth begin.

Die eerste 1,6 liter-petrolenjinmodel is vir R3 485 verkoop en die 2-liter-dieselbakkie vir 4 295.

Johan Vermeulen, groepbestuurder vir vervaardiging en verskaffingsketting van Isuzu Motors Suid-Afrika, sê die bakkie het oor die jare verander, maar bly steeds een van Suid-Afrika se gunsteling- ligte handelsvoertuie.

“Ons het produksie by die Kempstonweg-aanleg begin waar ons vyf generasies van bakkies vervaardig het voordat ons na die moderner Struan­dale-aanleg geskuif het waar die sesde generasie gebou word.”

Die Isuzu-bakkie was die eerste een in Suid-Afrika met tandrandaandrywing (rack-and-pi­nion) en onafhanklike vering aan die voorkant, sê Vermeulen.

In die 1990’s was Isuzu ook die eerste bakkievervaardiger wat dubbelkajuitbakkies na Suid-Afrika gebring het.

Die bakkie het in plaaslike uithouritkompetisies verskeie pryse gewen. In 2010 het Isuzu-bakkies 15 snelheid- en afstandrekords in die Gerotek-kompetisie behaal.

Die nuutste generasie Isuzu-bakkie is in 2013 bekend gestel. Meer as 600 000 Isuzu-bakkies is oor die afgelope 40 jaar in die land gebou.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.