Jong gholfer gekroon as OP klubkampioen

2018-09-06 06:01
=Malan Potgieter is die OP se Kampioen van Kampioene gholfspeler wat in November teen die res van die land se provinsiale klubkampioene gaan deelneem.  Foto:KATELYN THATCHER

=Malan Potgieter is die OP se Kampioen van Kampioene gholfspeler wat in November teen die res van die land se provinsiale klubkampioene gaan deelneem. Foto:KATELYN THATCHER

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

BELOWENDE jong gholfspeler Malan Pot- gieter (15) van Hoërskool Kirkwood, het die Kampioen van Kampioene-kompetisie in die Oostelike Provinsie gewen.

Alle klubkampioene van die onderskeie gholfklubs in die Oostelike Provinsie neem aan dié kompetisie deel.

As Kampioen van Kampioene-titelhouer van dié provinsie gaan Potgieter nou van 11 tot 13 November in Johannesburg by die Glendower Gholfklub meeding teen die res van die land se provinsiale klubkampioene.

Potgieter is ’n lid van die Kirkwood Gholfklub.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.