Kan dié manne bang gery word?

2016-05-19 06:00
: <Karel Spangenberg, V8 monster-masjien, Chaos, 4x4 Uitenhage Foto: VERSKAF

:

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hulle is aantreklik en gespierd, maar hoe braaf is dié 12 finaliste van Die Burger/Boardwalk Mnr. PE 2016-kompetisie?

Sondag is die dag om te sien wat in dié finaliste steek wanneer hulle die ekstreem 4x4 baan by die Uitenhage-vliegveld aanpak as passasiers in grondvreter kragkarre.

“Ons klub borg elke jaar ’n 4x4-speeldag met die finaliste, waar ons hulle bietjie probeer bang ry,” sê Liesl Strydom van die Eastern Cape 4x4 Challenge Club.

“Aan die einde van die dag is daar ’n gesellige prysuitdeling waar die algehele wenner aangewys word. Daar is ook pryse vir die beste Bangjan en grootste Screamer en pryse vir ’n paar ander interessante kategorieë.”

Die publiek word uitgenooi om Sondag vanaf 12:00 ’n draai by die Uitenhage-vliegveld se nuwe ekstreem 4x4 baan te maak, waar deelnemers met hulle viertrekvoertuie in-en-uit diep gate gaan klim en oor rowwe hindernisse ry. Dié baan is vroeêr vanjaar opgegradeer en voldoen aan nasionale ekstreem 4x4 standaarde.

’n Enig van sy soort in Suid-Afrika, Karel Spangenberg se reuse V8 monster-masjien, Chaos, sal ook in aksie wees.

Die dag se adrenalien-aksie gaan nie net oor bangry of lekkerkry nie, maar dien ook as die finaliste se bewusmaking van twee liefdadigheids-organisasies waarvoor hulle fondse insamel. Quest skool vir outistiese kinders en Wings and Wishes, ’n vervoer-agentskap vir kinders met terminale siektes.

  • Geen toegangsfooie word gevra nie, maar toeskouers word versoek om donasies te maak ten bate van Quest en Wings and Wishes.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.