Karre en lekker kosse by Oppi-Kole-fees

2019-10-03 06:00
As deel van NGK Despatch-Suid se 50ste bestaansjaarvieringe gaan verskeie motors uit toeka se dae daar pronk. Hier is (van links) Lynn Landman met sy 1976 Chrysler GS Colt, Hein van Rensburg met sy 1937 Chevrolet V8 en Gert en Anna van Rensburg by hulle 1947 Willys Overlander. Voor is potjiekosman Simon van Tonder en Casper Gous (6).               foto:HEILIE COMBRINCK

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VYFTIG jaar, dit is wat eerskomende naweek by NGK Despatch-Suid gevier word met smaaklike etes en spoggerige karre.

Dié jaarlikse Oppi-Kole-fees begin môre om 17:00 met ligte aandetes wat te koop aangebied word. Daarna, om 19:00, word ’n sangfees met Barneace Slabbert gehou.

Saterdag word die fees vanaf 08:30 voortgesit. Van krummelpap tot potjiekos, pannekoek, poedings en gemmerbier kan daar geniet word.

Veteraanmotors uit toeka se dae sal byd ie fees te sien wees en ’n koekversierkompetisie, waaraan slegs mans mag deelneem, word om 11:30 gehou.

Vir die jonges van gees is daar klimmure en boogskiet.

Vir meer inligting of om van die etes te bestel bel die kerkkantoor by 041 933 3432.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.