Kermis en musiekkonsert by kerk

2019-10-10 06:01

’n KERMIS en musiekkonsert waar verskeie plaaslike sangers gaan optree word eersdaags by die Gesinskerk op Uitenhage aangebied.

Die dag se aktiwiteite begin om 08:00 en om 18:00 is dit tyd vir die musiekkonsert. Sangers wat ’n draai op die verhoog gaan maak sluit in Andrew Magnie, André Labuschagne, Geoff Taylor, Magda & Dirk de Beer, John Nelson en Leslie Kohl.

Stalletjiehouers wat deel wil wees van die kermis kan ’n plek bespreek teen R50. Toegang tot die musiekkonsert is R50 per persoon en daar sal verversings tydens ’n pouse te koop aangebied word.

Die kermis en konsert word by die kerk gehou by Milnerstraat 3 op Uitenhage. Vir meer inligting bel Cathy by 074 782 7588 of Leslie 076 876 4328.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.