Kikkie Wikkie nou by nuwe perseel

2016-12-08 06:01
;Hier is van Kikkie Wikkie se oud-leerders saam met Zandré Strydom, tans ‘n leerder by die speelskool, om hom touwys te maak by die speelterrein. Op die foto is van (voor) JJ Erasmus, Mikeal Daniels en Jason Thatcher. Agter is Zandré (met die rooi hemp) sit Stefan Tibshraeny en Keanu Rossouw. Photo: WILLIE ROSSOUW

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Kikkie Wikkie op Kirkwood het ’n gedaanteverwisseling ondergaan en sorg vir nuwe skop in die Vallei se onderwys.

Die skool is in 1982 deur die ACVV gestig met die doel om voorskoolse kinders van die Sondagsriviervallei te akkommodeer. Sedert Januarie 2016 is die skool by ‘n nuwe perseel waar 22 graad RR en 35 graad R leerlinge geakkommodeer word. Dit val ook nou onder bestuur van Hoërskool Kirkwood.

Die leerkragspan bestaan uit twee ge-kwalifiseerde onderwysers en twee hulpe. Die projek om die skool op te gradeer is met suskes aangepak onder leiding van Kenny Thatcher. Die skool is onlangs amptelik geopen deur Hoërskool Kirkwood se skoolhoof, mnr. van Brouwershaven.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.