Kirkwood kerk hou jaarfees

2017-10-12 06:00

Dit is basaartyd en jaarfees by die Rose-lane United Congregational kerk op Kirkwood op 28 en 29 Oktober.

Die basaar word op Saterdag, 28 Oktober gehou vanaf 10:00 en om 19:00 is daar ’n gesellige saamkuier.

Sondag, 29 Oktober sal die kerk- brigade se musiek deur die strate van die dorp gehoor word. ’n Feesdiens word om 10:00 gehou waartydens Nagmaal bedien sal word.

  • Basaarkoepons is beskikaar by diaken Michael Jafta by 074 421 5337 en vir meer inligting kan Henry Adams by 071 879 5968 gebel word.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.