Konferensie: Staan vas en keer jou lewe om ...

2018-03-08 06:00

From the Guttermost to the Uttermost is die tema van vanjaar se motiveringsdag vir die jeug wat deur die bekende Cole Davids van Youth Unplugged aangebied word in die Uitenhage Sportsentrum.

Davids is ’n bekende internasionale motiveringspreker en praat op sy eie unieke wyse met die jeug oor immoraliteit, dwelm- en drankafhanklikheid, losbandigheid, rebellie en verwerping.

Die jeugprogram word aangebied deur Leonie Keuler van AGS Charisma op Uitenhage.

“Die doel van die dag is om jongmense uit te daag om in hulle lewens ’n verandering te bring.

“Om hoop en koers te kry, om hulle toe te rus om in die samelewing as gemotiveerde en doelgerigte rolmodelle op te tree,” sê Leonie.

Die jeugprogram word op Vrydag, 16 Maart van 19:00 tot 22:00 aangebied en toegang is gratis.

Ouerkonferensie met Magda & Michelle Kleyn

Davids se ma en suster is ewe bekend in die motiveringsbedryf. Hulle is Magda Kleyn van die Tehillah Sentrum en Michelle Kleyn, ’n staatsaanklaer, predikant en dinamiese spreker. Die ma-en-dogter is ’n formidabele span en sal op Saterdag, 17 Maart by ’n Ouerkonferensie op Uitenhage optree.

Magda het landswyd opspraak gemaak met haar Tehillah Sentrum, ’n huis vir dwelm- en drankverslaafdes in Elsiesrivier.

Hierdie gekwalifiseerde suster en maat-skaplike werker is alombekend as ’n “ystervrou” vir die verskil wat sy die afgelope 20 jaar in haar gemeenskap gemaak het.

Die konferensie word vanaf 09:00-15:00 by Hoërskool Strelitzia aangebied en alle ouers is welkom. Toegang is R80 per persoon of R150 per ouerpaar.

  • Navrae: Leonie Keuler 084 619 5310.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.