Konsert vir kitaar, viool

2020-02-20 06:04
David Bester (links) en die driemalige Sama-benoemde kitaarspeler James Grace.

David Bester (links) en die driemalige Sama-benoemde kitaarspeler James Grace.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MUSIEKLIEFHEBBERS kan vanaand ’n uitvoering deur die pryswenner-violis David Bester en die driemalige Sama-benoemde kitaarspeler James Grace, in Port Elizabeth bywoon.

’n Opwindende program waar die klanke van gestrykte en geplukte snare saamvloei sal die twee musikante se verbluffende vaardigheid en verfynde musikaliteit ten toon stel.

Benewens oorspronklike werke van twee Italiaanse musici en komponiste, Niccolò Paganini en Mauro Giuseppe Sergio Pantaleo Giuliani, het die program ook ’n sterk Latyns-Amerikaanse inslag met die Argentynse komponis Astor Pantaleón Piazzolla se “L’Histoire du Tango” sowel as ’n versameling werke deur ander Suid-Amerikaanse komponiste.

Die konsert word vanaand om 19:30 in die Nelson Mandela-Universiteit se Suidkampus-ouditorium aangebied. Die kaartjies sal by die deur beskikbaar wees en kos R95 vir volwassenes, R80 vir pensioentrekkers, R40 vir studente en R35 vir skoliere. Bel Theresa Cunliffe by 041 504 2250 of dr. Erika Bothma by 082 308 4494 vir meer inligting.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.